Eva Longoria

Eva Longoria
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Eva Jacqueline Longoria
Geboorte 15 Maart 1975 (1975-03-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Eva Longoria (gebore 15 Maart 1975) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Harsh Times (2005), The Sentinel (2006), en In a World... (2013), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy